Die natuurwonder van Suider-Afrika

Skrywer: Alf Wannenburgh, Fotografie: J.R. Dickson

“… Die majesteit van wyd uitgestrekte landskappe word deur naastenby 190 volkleurfoto’s vasgelê, maar die kamera toon ook met groot sensitiwiteit die grasse, blomme en diere wat die detail van hul samestelling uitbeeld.

Die Natuurwonder van Suider-Afrika is ’n onontbeerlijke bate vir diegene wat ’n opregte belangtstelling in ons natuurlike erfenis het. Die prag van die subkontinent kry ’n nuwe betekenis wanneer dit gesien word in die lig van kennis van hoe en waarom hulle ontstaan het, terwyl die fotografiese panorama getuig van die manjifieke skoonheid van Suider-Afrika.”

Kenmerken

CategorieënFlora en fauna
TalenZuidafrikaans
LandenZuid-Afrika
ISBN9780-869771693
UitgeverC. Struik Uitgewers
Uitgave1984

Informatie

31x25cm, hardcover, met stofomslag, 160 blz, in zeer goede staat

Niet meer in voorraad

 0,00