Die natuurwonder van Suider-Afrika

Die natuurwonder van Suider-Afrika

Skrywer: Alf Wannenburgh, Fotografie: J.R. Dickson

“… Die majesteit van wyd uitgestrekte landskappe word deur naastenby 190 volkleurfoto’s vasgelê, maar die kamera toon ook met groot sensitiwiteit die grasse, blomme en diere wat die detail van hul samestelling uitbeeld.

Die Natuurwonder van Suider-Afrika is ‘n onontbeerlijke bate vir diegene wat ‘n opregte belangtstelling in ons natuurlike erfenis het. Die prag van die subkontinent kry ‘n nuwe betekenis wanneer dit gesien word in die lig van kennis van hoe en waarom hulle ontstaan het, terwyl die fotografiese panorama getuig van die manjifieke skoonheid van Suider-Afrika.”


Kenmerken

ISBN

9780-869771693

Uitgever

C. Struik Uitgewers

Uitgave

1984

Oorspronkelijk

1984

Categorieën: ,
Talen Zuidafrikaans
Landen Zuid-Afrika

Beschrijving

31x25cm, hardcover, met stofomslag, 160 blz, in zeer goede staat

10.95

1 op voorraad