Drakenstein behoort aan u

deur W.A. de Klerk

“Ook aan u, liewe Ondervelder, wat hier rond in die Boland kuier; wat hier in die Paarl, in Drankenstein is om die eerste eeutelling van die Afrikaanse taal te help vier.
Vanselfsprekend behoort die – Drankenstein – aan die Bolanders, hoewel die kanse goed is dat hulle die ou band met hierdie besondere omgewing nog minder sterk sal aanvoel as u wat van so ver gekom het. …”


Kenmerken

Uitgever

Uitgegee deur die Paarlse Kultuurraad

Uitgave

oktober 1975

Talen Zuidafrikaans
Landen Zuid-Afrika

Beschrijving

23x15cm, brochure, geniet, 20 blz, in zeer goede staat

7.95

1 op voorraad